Eerste Liga (Nederland)
Eerste Liga | |
2023–24 Eerste Liga | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1956 |
Eienaar | KNVB |
Inwydingseisoen | 1956 |
Deelnemende lande | Nederland |
Aantal spanne | 20 |
Mees onlangse kampioen | Heracles Almelo (2023–24) |
Verwante kompetisies | Eredivisie Tweede Liga Derde Liga Hoofdklasse Eerste klasse |
Die Eerste Liga is op één na die hoogste sokkerkompetisie in Nederland wat deur die KNVB georganiseer word. Dit is die laagste liga waar betaalde sokker gespeel word. Die kompetisie heet amptelik die Jupiler League, vernoem na die hoofborg, Jupiler. Die wenner van die eerste liga word elke jaar na die Eredivisie gepromoveer. Die beste spanne speel steeds ses wedstryde ("Periodekampioen") en die hoog geëindigde spanne plaas hulle vir die Nacompetitie, waar hulle teen Ereligaspanne moet speel vir 'n plek in die Ereliga. Die klub wat twintigste eindig, sal na die Tweede Liga relegeer.
Sedert seisoen 2013-'14 speel daar ook drie jeugspanne van Ereligaklubs in die Eerste Liga. In 2020 is as gevolg van die wêreldwye Covid-19-pandemie geen kampioen gekroon nie.
Klubs in 2022/23
[wysig | wysig bron]Hierdie klubs speel in seisoen 2022–23 in die Eerste Liga:
- ADO Den Haag
- Jong Ajax
- Almere City FC
- Jong AZ
- FC Den Bosch
- FC Dordrecht
- FC Eindhoven
- De Graafschap
- Helmond Sport
- Heracles Almelo
- MVV
- NAC
- Jong PSV
- Roda JC
- Telstar
- TOP Oss
- Jong FC Utrecht
- VVV-Venlo
- Willem II
- PEC Zwolle
Wenners
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (nl) Amptelike webwerf