Elissa Knight
Voorkoms
Elissa Knight | |
Geboorte | 15 April 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elissa Knight (gebore 15 April 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cars (2006), WALL-E (2008), Up (2009), en Inside Out (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Cars
- 2008: WALL-E
- 2009: Up
- 2015: Inside Out
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Mater's Tall Tales