Emilia Clarke
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emilia Clarke | |
Geboortenaam | Emilia Isobel Euphemia Rose Clarke |
---|---|
Geboorte | 23 Oktober 1986 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emilia Clarke (gebore 23 Oktober 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Terminator Genisys (2015), Me Before You (2016), en Solo: A Star Wars Story (2018), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[1]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Dom Hemingway
- 2015: Terminator Genisys
- 2016: Me Before You
- 2017: Voice from the Stone
- 2018: Solo: A Star Wars Story
- 2018: Above Suspicion
- The Beauty Inside
- Last Christmas
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Game of Thrones
- 2012: Unscripted
- 2015: MTV After Hours with Josh Horowitz
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Game of Thrones: You Win or You Die - Inside the HBO Series
- 2015: Juego de Tronos: Especial Reino Español
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Game of Thrones: Destinations of Season 2
- 2012: Game of Thrones: Season 2 - In Production: Croatia
- 2013: Game of Thrones: Season 2 - Character Profiles
- 2015: Terminator Genisys: Family Dynamics
- 2015: Terminator Genisys: Infiltration and Termination
- 2015: Reset the Future: Constructing 'Terminator Genisys'
- 2016: Teen Vogue's Emilia Clarke Gives Advice to Her 18 Year Old Self
- 2016: Me Before You: From Page to Screen
- 2016: Me Before You: Outtakes
- 2016: Me Before You: Deleted Scenes
- 2017: Rolling Stone: The First Time with Emilia Clarke
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "'Game of Thrones' neem voortou by Emmy-nominasies". Maroela Media. 17 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 17 Julie 2019.