Eter (mitologie)
Voorkoms
Eter | |
---|---|
Griekse oergod | |
Naam | Eter |
God van | lug, ruimte en hemel |
Blyplek | Atmosfeer |
Ouers | Erebos en Nyx (Hesiodus) of Chronos en Ananke (mistiese liedere) of Chaos (Ovidius, Hyginus) |
Kinders | Gaia, Talassa, Uranos, Ergia |
Eter (Grieks:
Eter is die verpersoonliking van die lug, ruimte en hemel. Hy het verskeie kinders gehad, onder andere Ergia, ’n godin van traagheid en luiheid by Gaia. Nes Tartaros en Erebos het hy wel altare gehad, maar geen tempels of kultus nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Aether (deity)