Günter Guillaume
Voorkoms
![](https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/48/Willy_Brandt_Guillaume.jpg/220px-Willy_Brandt_Guillaume.jpg)
Günter Guillaume (1 Februarie 1927 - 10 April 1995), was 'n intelligensie-agent vir die geheime diens in Oos-Duitsland, die Stasi, in Wes-Duitsland. Guillaume het die Wes-Duitse kanselier Willy Brandt se sekretaris geword, en sy ontdekking as spioen het gelei tot die ondergang van Brandt in die Guillaume-aangeleentheid.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Günter Guillaume.