(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Garam masala - Wikipedia Gaan na inhoud

Garam masala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Garam masala-spesery
Die los bestanddele van garam masala

Garam masala is 'n geroosterde mengsel van speserye. Die resep is afkomstig uit Indië. Die voorbereiding verskil heelwat van streek tot streek. Dit is 'n bestanddeel van baie Indiese geregte soos hoendertandoori. Dit word dikwels laaste bygevoeg tydens die kookproses, sodat die geur en smaak behoue bly.

Bereidingswyse

[wysig | wysig bron]

Hieronder volg die voorbereiding vir 'n soeter variant.

Bestanddele:

Bereiding:

  • Voeg al die bestanddele, behalwe die onderste vier, saam in 'n droë oondpan.
  • Rooster alles saam.
  • Wag tot die geur vrygestel word.
  • Maal alles uit die pan tot 'n poeier.
  • Voeg die poeier by die ander bestanddele.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.