Gennep
Voorkoms
Gennep | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Gennep | |
Ligging van Gennep-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 51°41′00″N 5°58′00″O / 51.68333°N 5.96667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Peter de Koning (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 50,40 km2 (19,46 vk. myl) |
• Land | 47,90 km2 (18,49 vk. myl) |
• Water | 2,50 km2 (0,97 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 17 385 |
• Digtheid | 363/km2 (940,2/vk. myl) |
Poskode | 6590-6599 |
Skakelkodes | 0485 |
Webwerf | www.gennep.nl |
Gennep is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Gelderland en Noord-Brabant (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met laasgenoemde provinsie) en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 50 km².
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Gennep:
Aaldonk, Dam, De Looi, Diekendaal, Gennep (stad), Heijen, Hekkens, Milsbeek, Ottersum, Smele, Ven-Zelderheide en Zelder
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Gennep. |