Gloucester
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Gloucester (dubbelsinnig).
Gloucester | |
---|---|
Uitsig oor Gloucester | |
Koördinate: 51°52′12″N 2°14′24″W / 51.87000°N 2.24000°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Gloucestershire |
Bevolking | |
• Totaal | 121 900 |
Gloucester (uitgespreek /ˈɡlɒstər/) is die hoofstad van die Engelse graafskap Gloucestershire. Die stad is in die jaar 97 deur die Romeine gestig en het 'n bevolking van sowat 121 000. Gloucester is aan die Severn-rivier geleë.
Gloucester was een van die gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1991 en Rugbywêreldbeker 2015.