(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Goryeo - Wikipedia Gaan na inhoud

Goryeo

Koördinate: 37°33′N 126°59′O / 37.550°N 126.983°O / 37.550; 126.983
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
高麗こうらい (Hanja)
고려 (Hangul)

Goryeo
918–1392
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Goryeo
Ligging of Goryeo
Goryeo in 1389
Hoofstad Hanyang (nou Seoel)
37°33′N 126°59′O / 37.550°N 126.983°O / 37.550; 126.983
Taal/Tale Koreaans
Godsdiens Boeddhisme (staatsgodsdiens)
Konfusianisme
Sjamanisme
Taoïsme
Regering Monargie
Koning
 - 918–943 (eerste) Taejo
 - 1389–1392 (laaste) Gongyang
Militêre diktator
 - 1170–1174 (eerste) Yi Ui-bang
 - 1270 (laaste) Im Yu-mu
Historiese tydperk Middeleeue
 - Kroning van Taejo 25 Julie 918
 - Vereniging van die latere drie koninkryke van Korea 936
 - Goryeo-Khitan-oorlog 993–1019
 - Goryeo-Jurchen-oorlog 1104–1109
 - Militêre diktatorskap 1170–1270
 - Abdikasie van Gongyang 12 Julie 1392
Bevolking
 - n.v.t.[1] skatting 3 000 000–5 000 000 

Goryeo (Koreaans: 고려; Koryŏ; [ko.ɾjʌ] Hanja: 高麗こうらい) was 'n Koreaanse staat wat in 918 gestig is, toe die latere drie koninkryke van Korea begin verenig is, en die Koreaanse Skiereiland tot en met die stigting van Joseon in 1392 beheer het.[2] Goryeo het behaal waarna Koreaanse geskiedkundiges as 'n "ware nasionale vereniging" verwys, aangesien dit nie net die latere drie koninkryke verenig het nie, maar ook die grootste deel van die noordelike Koninkryk Balhae se heersersklas geïntegreer het, wat sy oorsprong in Goguryeo van die vroeër drie koninkryke van Korea gehad het.[3][4] Volgens Koreaanse historici is gedurende die Goryeo-tydperk die aparte identiteite van Goguryeo, Baekje en Silla suksesvol saamgesmelt in 'n gesamentlik entiteit wat die grondslag van die huidige Koreaanse identiteit vorm.[5][6] Die naam "Korea" is afgelei van die naam Goryeo, ook geromaniseer as Koryŏ, wat in die vroeë 5de eeu in Goguryeo gebruik is;[5] Goryeo was 'n opvolgerstaat van die latere Goguryeo en Goguryeo.[7][8][9][10]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Lee, Injae; Miller, Owen; Park, Jinhoon; Yi, Hyun-Hae (2014), Shin, Michael D., ed., Korean History in Maps, Cambridge University Press, pp. 70, ISBN 978-1-107-09846-6, https://books.google.com/books?id=46OTBQAAQBAJ 
  2. (en) "Goryeo dynasty". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 Augustus 2024.
  3. (en) Kim, Jinwung (2012), A History of Korea: From "Land of the Morning Calm" to States in Conflict, Indiana University Press, pp. 120, ISBN 978-0-253-00024-8, https://books.google.com/books?id=s2EVi-MpnUsC 
  4. (en) Lee, Ki-baik (1984), A New History of Korea, Harvard University Press, pp. 103, ISBN 978-0-674-61576-2, https://books.google.com/books?id=g2mdVwXpMzwC 
  5. 5,0 5,1 (ko) "고려". Koreaanse Kreatiewe inhoudsagentskap. Besoek op 2 November 2018.
  6. (ko) "발해 유민 포섭". Nasionale Instituut vir Koreaanse Geskiedenis. Besoek op 13 Maart 2019.
  7. (en) Kim, Jinwung (2012), A History of Korea: From "Land of the Morning Calm" to States in Conflict, Indiana University Press, pp. 120–122, ISBN 978-0-253-00024-8, https://books.google.com/books?id=s2EVi-MpnUsC 
  8. (en) Seth, Michael (2019). A Concise History of Korea: From Antiquity to the Present. Rowman & Littlefield Publishers. p. 80.
  9. (en) Lee, Soon Keun (2005). "On the Historical Succession of Goguryeo in Northeast Asia". Korea Journal. 45 (1): 187–190.
  10. (en) history net. "Goryeo Drives Back the Khitan". History Net. Besoek op 30 Januarie 2023.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]