Greg Sestero
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Greg Sestero | |
Geboortenaam | Gregory Sestero |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Greg Sestero (gebore 15 Julie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Room (2003), Best F(r)iends Volume 1 (2017), en The Disaster Artist (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: The Room
- 2017: Best F(r)iends Volume 1
- 2017: The Disaster Artist
- 2018: Best F(r)iends: Volume 2
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Abnormal Entertainment Presents
- 2012: Shut Up and Talk
- 2018: Four in a Blanket
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Retro Puppet Master
- 2017: The Disaster Artist: Oh, Hi Mark: Making a Disaster