Hollands
Voorkoms
Hollands is 'n Nederfrankiese dialek wat in die Nederlandse provinsies Noord-Holland, Zuid-Holland en (gedeeltelik) Utrecht gepraat word. Die term Hollands word in Afrikaans ook as 'n sinoniem vir Nederlands gebruik.
Dialekte
[wysig | wysig bron]Provinsie Noord-Holland
[wysig | wysig bron]- Noord-Hollands
- Huizers
- Kennemerlands
- Strand- of Kus-Hollands (ook in Zuid-Holland)
- Volendams
- Waterlands
- West-Fries
- Zaans
- Zuid-Hollands (ook in Zuid-Holland)
Provinsie Zuid-Holland
[wysig | wysig bron]- Zuid-Hollands (ook in Noord-Holland)
- Utrechts-Alblasserwaards (ook in Utrecht)
Provinsie Friesland
[wysig | wysig bron]Provinsie Noord-Brabant
[wysig | wysig bron]Provinsie Utrecht
[wysig | wysig bron]- Utrechts-Alblasserwaards (ook in Zuid-Holland)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Hollands.