Homofilie
Voorkoms
Die woorde homofilie en homofiel is verouderde terme vir homoseksualiteit. Die gebruik van die woorde het verdwyn met die opkoms van die gaybevrydingsbeweging van die laat 1960's en vroeë 1970's. Dit is vervang deur ’n nuwe stel terminologie wat ’n duideliker verklaring van identiteite gee soos gay, lesbies, biseksueel en transgender.