Honda CR-V
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Produksie | 1995–huidig |
Modeljare | 1997–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte oorkruis SNV |
Bakstyl | 4-deur SNV |
Uitleg | Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf / alle-wieldryf |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2006–2011 |
Modeljare | 2007–2011 |
Montering | Oos-Asië en VSA |
Ontwerper | Daisuke Sawai (2004)[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.0 L Honda R20A I4 2.2 L Honda N22A turbodiesel I4 2.4 L Honda K24Z I4 |
Ratkas | 6-gang handratkas 5-gang outomaties |
Lengte | 4518 mm |
Breedte | 1820 mm |
Hoogte | 1704 mm |
Asafstand | 2620 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Acura RDX Honda Civic Honda Element |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | November 2011–huidig |
Modeljare | 2012- |
Montering | Wêreldwyd |
Ontwerper | Manabu Konaka (2010) |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.0 L Honda R20A I4 2.4 L Honda K24Z I4 1.6 L Honda i-DTEC I4 (Europa) |
Ratkas | 5-gang outomaties 9-gang outomaties (Europa) 6-gang handratkas CVT (Japan) |
Die Honda CR-V is 'n kompakte Oorkruis SNV ("crossover" genoem in Amerika), wat sedert 1995 deur Honda vervaardig word. Dit is losweg afgelei van die Honda Civic. Daar is teenstrydighede oor waarvoor "CR-V" staan, mees algemeen is dit "Comfortable Runabout Vehicle"
Honda het die CR-V begin vervaardig in Sayama, Japan, en Swindon, Engeland vir wêreldwye markte. Hulle voeg Amerikaanse produksie by in East Liberty, Ohio, in 2007; El Salto, Jalisco, Meksiko, teen laat 2007; en Alliston, Ontario, Kanada, in 2012. Die CR-V word ook geproduseer in Wuhan (Hubei provinsie) vir die Chinese mark deur die Dongfeng Honda Motormaatskappy, 'n gesamentlike onderneming met Dongfeng Motorkorporasie.
Die CR-V is Honda se kleinste SNV naas die verwante Element (Kanada en VSA), en die HR-V (Europa). In grootte pas die CR-V tussen die Element en Pilot in.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ oami.europa.eu/RCDOnline/RequestManager?#
Accord · Amaze · Brio · City/Greiz · Ballade/Civic · Civic Type R · Clarity · Crider · CR-V · Jazz · Gienia · Legend · N-Box · N-One · NSX · Prelude · Robins · Spirior |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |