Hoodia flava
Voorkoms
Soetghaap | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | H. flava
|
Binomiale naam | |
Hoodia flava (N.E.Br.) Plowes, (1992)
| |
Sinonieme | |
|
Die soetghaap (Hoodia flava) is 'n vetplant wat deel is van die Apocynaceae familie. Die plant is inheems aan Namibië, die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.