'n Isohieet of Isohieetlyn is 'n lyn wat punte op 'n kaart met gelyke neerslag verbind.
'n Kaart met isohiëte daarop word 'n Isohieetkaart genoem.