Jana
Voorkoms
Яна | |
---|---|
Die stroomgebied van die Jana-rivier. | |
Oorsprong | Sacha (Jakoetië) (Rusland) |
Monding | Arktiese Oseaan See van Ochotsk |
Stroomgebied | Rusland |
Lengte | 872 km (542 myl) |
Oorspronghoogte | 1 465 m (2 861 voet) |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 925 m/s³ (32 607 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 238 000 km² (91 788 myl²) |
Kaart van die Jana-bekken in Asië.
|
Die Jana-rivier (Russies: Яна) is ’n rivier in Sacha (Jakoetië) in Rusland, tussen die Lena-rivier in die weste en die Indigirka-rivier in die ooste.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die gebied om die Jana-rivier is die eerste bekende bewoonde streek in die Noordpool – bewyse is gevind dat die gebied so vroeg as 30 000 jaar gelede bewoon was.
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Die Jana is 872 km lank en sy stroomgebied 238 000 km². Die rivier se oppervlak vries in Oktober en bly gevries tot laat-Mei, vroeg-Junie. In die Werchojansk-gebied bly dit vir 70 tot 110 dae tot op die bodem gevries en vir 220 dae gedeeltelik gevries.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Yana River
- William Barr, Baron Eduard Von Toll's Last Expedition. Sept. 1980.
- Alexander Von Bunge & Baron Eduard Von Toll, The Expedition to the New Siberian Islands and the Jana country, equipped by the Imperial Academy of Sciences. 1887.