John Harlan Kim
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Harlan Kim | |
Geboorte | 10 Januarie 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Harlan Kim (gebore 10 Januarie 1993) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), The Librarians (2014), en All Access Pass (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1985: Neighbours
- 2014: The Librarians
- 2014: All Access Pass