(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Julia Foster - Wikipedia Gaan na inhoud

Julia Foster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Julia Foster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julia Foster
Geboorte 2 Augustus 1943 (1943-08-02) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julia Foster (gebore 2 Augustus 1943) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Loneliness of the Long Distance Runner (1962), One Way Pendulum (1965), Half a Sixpence (1967), en Dad's Army (2016).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1962: The Loneliness of the Long Distance Runner
  • 1963: The Small World of Sammy Lee
  • 1965: One Way Pendulum
  • 1965: Two Left Feet
  • 1966: Alfie
  • 1967: Half a Sixpence
  • 1972: All Coppers Are...
  • 1975: The Great McGonagall
  • 2016: Dad's Army

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1961: Your World
  • 1967: Trapped
  • 1974: Good Girl
  • 1978: Wilde Alliance
  • 1980: Hammer House of Horror
  • 1983: The Cabbage Patch
  • 1985: Late Starter
  • 1988: News at Twelve
  • 2002: Cast & Crew
  • 2006: Through Hell & High Water

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1966: A Touch of Don Juan
  • 1975: F. Scott Fitzgerald in Hollywood
  • 1975: Moll Flanders
  • 1976: A Divorce
  • 1977: Ghosts

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]