Kabeljousrivier
Voorkoms
Kabeljousrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | 33°53′07″S 24°40′21″O / 33.8853°S 24.6725°O |
Monding | Jeffreysbaai |
Monding-hoogte | 7 m |
Koördinate: 33°59′46″S 24°55′51″O / 33.99611°S 24.93083°O |
Die Kabeljousrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond uit via 'n strandmeer (lagune) in die Indiese Oseaan aan die noordekant van Jeffreysbaai.
Die Kabeljous se oorsprong/voedingsrivier vanuit die binneland (duskant die R330-pad) is op Google-kaarte verkeerdelik as die Dieprivier aangedui.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Kabeljousrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.