Kate Ashfield
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kate Ashfield | |
Geboorte | 28 Mei 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kate Ashfield (gebore 28 Mei 1972) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Guest House Paradiso (1999), Late Night Shopping (2001), Shaun of the Dead (2004), en Nymphomaniac: Vol. II (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Guest House Paradiso
- 1999: The War Zone
- 2000: Christie Malry's Own Double-Entry
- 2000: The Low Down
- 2001: Late Night Shopping
- 2002: Flyfishing
- 2003: Collusion
- 2004: Shaun of the Dead
- 2004: Fakers
- 2004: Spivs
- 2005: The Trouble with Men and Women
- 2007: The Baker
- 2011: 7 Lives
- 2011: Late Bloomers
- 2011: United
- 2012: When the Lights Went Out
- 2013: Nymphomaniac: Vol. II
- 2015: Hangman
- 2017: Seat 25
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: A Many Splintered Thing
- 2007: Talk to Me
- 2008: Never Better
- 2008: New Heroes of Comedy
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Seed
- 2000: Storm Damage
- 2003: This Little Life
- 2003: Killing Hitler
- 2005: Perfect Day
- 2006: Random Quest
- 2015: The House Sitter
- 2017: Unspeakable
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Lucy's Cam
- 2004: Shaun of the Dead: EPK Featurette