(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Kongolese frank - Wikipedia Gaan na inhoud

Kongolese frank

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die frank is die geldeenheid van Demokratiese Republiek van die Kongo. Een frank is 'n honderd centime. Munte in sirkulasie is: 1, 5, 10, 20 en 50 centime. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50, 100, 200, 500, 1000, 5000, 10000 en 20000 frank.