Lanzarote
Lanzarote Bynaam: Lanza | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Lanzarote | |
Geografie | |
Ligging | Spanje, Kanariese Eilande, Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 29°3′N 13°37′W / 29.050°N 13.617°W |
Argipel | Kanariese Eilande
|
Oppervlakte | 845,9 vk km |
Hoogste punt | Peñas del Chache, Famara 671 m |
Administrasie | |
Spanje | |
Outonome gewes | Kanariese Eilande
|
Hoofstad | Arrecife |
Grootste stad | Arrecife (55 203)
|
Demografie | |
Bevolking | 142 132
|
Bevolkingsgroepe | Spanjaarde |
4de grootste van die Kanariese Eilande |
Lanzarote (Spaanse uitspraak: [lan
Die eerste opgetekende naam vir die eiland, wat deur Angelino Dulcert gegee is, was "Insula de Lanzarotus Marocelus", na die Genuese seevaarder Lancelotto Malocello, waaruit die moderne naam afgelei is. In die moedertaal was die eiland se naam "Tyterogaka", wat "die een wat met oker bedek is" kan beteken, met verwysing na die eiland se oorheersende kleur.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lanzarote.
- (en) Toerisme-inligting oor Lanzarote op Wikivoyage
- (es) Amptelike webwerf
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |