Lars Brygmann
Voorkoms
Lars Brygmann | |
Geboorte | 17 Februarie 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lars Brygmann (gebore 17 Februarie 1957) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stealing Rembrandt (2003) en A Funny Man (2011), en in die televisiereekse Borgen (2010), Lykke (2011) en Dicte (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Stealing Rembrandt
- 2003: Someone Like Hodder
- 2005: Flies on the Wall
- 2007: With Your Permission
- 2009: Biloba
- 2011: A Funny Man
- 2012: The Twitchers
- 2013: Otto the Rhino
- 2013: Player
- 2017: Good Favour
- 2017: The Charmer
- 2019: Code & Response
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1983: Her er dit liv
- 1995: Juletestamentet
- 2000: Unit 1
- 2001: Den perfekte mand
- 2002: Bertelsen - de uaktuelle nyheder
- 2002: Raketfart special
- 2003: Forsvar
- 2004: En dag i haven
- 2009: Lulu & Leon
- 2009: Shanes jul
- 2010: Borgen
- 2011: Lykke
- 2013: Dicte
- 2014: Bankerot
- 2016: The Other World
- 2019: Mellom Oss
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Bag om Rembrandt
- 2003: Det store lærred: Arven