Lotsanerivier
Voorkoms
Lotsanerivier | |
---|---|
Lotsanerivier naby Palapye na 'n vloed
| |
Stroomgebied | Botswana |
Oorsprong | Kalahari, Botswana |
Monding | Limpoporivier |
Monding-hoogte | 751 m |
Koördinate: 22°40′42″S 28°11′25″O / 22.67833°S 28.19028°O |
Die Lotsanerivier is 'n sytak van die Limpoporivier in Botswana. Dit vloei in die Limpoporivier in op die grens met Suid-Afrika.