Louisa May Alcott
Voorkoms
Louisa May Alcott | |
---|---|
Gebore | Germantown, Philadelphia, Pennsilvanië | 29 November 1832
Sterf | 21 Maart 2013 (op 124) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Little Women |
Handtekening | |
Louisa May Alcott (29 November 1832 – 6 Maart 1888) was 'n Amerikaanse skrywer van romans en gedigte wat die grootste roem verwerf het vir haar roman Little Women (1868), asook hierdie boek se twee opvolger-romans Little Men (1871) en Jo's Boys (1886).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Louisa May Alcott.