Lucy Deakins
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lucy Deakins | |
Geboorte | 18 Desember 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucy Deakins (gebore 18 Desember 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Boy Who Could Fly (1986), The Great Outdoors (1988), en Little Nikita (1988), en in die televisiereeks As the World Turns (1956).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1986: The Boy Who Could Fly
- 1988: The Great Outdoors
- 1988: Little Nikita
- 1989: Cheetah
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1956: As the World Turns
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 1995: A Mother's Gift