Luside
Voorkoms
’n Luside, van die Latynse lūcida (stēlla), "helder (ster)",[1] is die helderste ster in ’n sterrebeeld. Voorbeelde is Rigel (die luside van die Jagter), Polaris (die Klein Beer) en Vega (die Lier).
Vir ’n lys lusides, sien Lys van sterrebeelde.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Lucida in The Free Dictionary