(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Lythe Pillay - Wikipedia Gaan na inhoud

Lythe Pillay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lythe Pillay
Pillay hardloop 'n naelloop
Gebore25 Februarie 2003 (2003-02-25) (21 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Lythe Pillay (gebore 25 Februarie 2003) is 'n Suid-Afrikaanse olimpiese atleet wat in die 400 meter naelloop spesialiseer. Hy het die goue medalje in die 400 m-eindwedloop vir mans by die o/20-Wêreldatletiekkampioenskap in Cali, Colombia, gewen. Hy het aan die 4 × 400 meter-mansaflositem by die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem[2] en het sy uitdun op 5 Augustus by die Olimpiese Somerspele van 2024 in Parys gewen.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Lythe Pillay". Tokyo 2020. Besoek op 6 Augustus 2021.
  2. "Athletics: Men's 4 x 400m Relay Results". Tokyo 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2021. Besoek op 7 Augustus 2021.