(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Möngke Khan - Wikipedia Gaan na inhoud

Möngke Khan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Möngke
Khan, Groot Khan,
keiser (nadoods)
Dinastie Bordjigin
Bewind 1 Julie 125111 Augustus 1259
Kroning 1 Julie 1251
Volle naam Chinees: こうむ哥汗
Mongools: Мөнх, ᠮᠥᠩᠬᠡ
Gebore 10 Januarie 1209
Gesterf 11 Augustus 1259 (op 50–51 jaar)
Voorganger Güyük Khan
Opvolger Koeblai Khan
Vader Toloei
Moeder Sorghaghtani Beki

Möngke Khan (Mongools: Мөнх хаан, Chinees: こうむ哥汗; 10 Januarie 120911 Augustus 1259) was die vierde Groot Khan van die Mongoolse Ryk, van 1 Julie 1251 tot 11 Augustus 1259. Hy was die eerste Groot Khan van die Toloei-lyn en het groot hervormings teweeggebring om die ryk se administrasie te verbeter. Onder Möngke het die Mongole Irak en Sirië verower, sowel as die Koninkryk van Nanzhao.[1] Sy opvolger, Koeblai Khan, wat die Yuan-dinastie gestig het, het hom ná sy dood die Sjinese tempelnaam keiser Xianzong van Yuan gegee.

Verwysings

[wysig | wysig bron]