Matlabasrivier
Voorkoms
Matlabasrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Limpoporivier |
Oorsprong-hoogte | 845 m |
Stroomgebiedopp. | 3 448 km2 |
Koördinate: 23°41′22″S 27°0′5″O / 23.68944°S 27.00139°O |
Die Matlabasrivier is 'n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die weste van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die opvanggebied van die Matlabas word op 3 448 km2 geskat.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron] Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.