Messier 58
Voorkoms
Messier 58 | ||||
Soort stelsel | Staafspiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Maagd | |||
Tipe | SAB(rs)b; LINER Sy1.9 | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 37m 43,5s | |||
Deklinasie | +11º 49' 05" | |||
Skynmagnitude | 10,5 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 68 miljoen | |||
Skynbare grootte | 5,9 × 4,7 boogminute | |||
Massa | 2,3 × 105 M | |||
Ander name | M58, NGC 4579, UGC 7796, PGC 42168, VCC 1727, GC3121 | |||
|
Messier 58 of M58 (ook bekend as NGC 4579) is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 68 miljoen ligjare van die Aarde af[1][2] in die sterrebeeld Maagd. Dit is op 15 April 1779 deur Charles Messier ontdek en is een van vier staafspiraalstelsels wat in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem is.[3][4]
Twee supernovas is in M58 waargeneem:[5] SN 1988A op 18 Januarie 1988[4] met ’n skynbare helderheid van 13,5 mag in sy kern, en SN 1989M op 28 Junie 1989[4] met ’n skynbare helderheid van 12,2 mag in sy kern.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Messier 58 Galaxy" (PDF). Solarius. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Oktober 2010. Besoek op 9 Februarie 2010.
- ↑ "M 58 -- LINER-type Active Galaxy Nucleus". SIMBAD (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2016. Besoek op 23 Februarie 2010.
- ↑ William Liller (1992). The Cambridge guide to astronomical discovery. Cambridge University Press. p. 29. ISBN 0-521-41839-9.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 "Messier Object 58". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 1996. Besoek op 18 November 2006.
- ↑ "NASA/IPAC Extragalactic Database". Results for MESSIER 058. Besoek op 5 Oktober 2006.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- SEDS: Messier 58
- Spitzer-ruimteteleskoop Geargiveer 17 Augustus 2007 op Wayback Machine
- Messier 58 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen
α , X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Messier 58.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia