(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Michael Garner - Wikipedia Gaan na inhoud

Michael Garner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Michael Garner
Geboortenaam Michael Gordon Garner
Geboorte 3 Oktober 1954 (1954-10-03) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Garner (gebore 3 Oktober 1954) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rogue Trader (1999) en in die televisiereekse London's Burning (1988) en Doc Martin (2004).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1999: Rogue Trader

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1988: London's Burning
  • 2004: Doc Martin

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Noel's Christmas Presents

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]