Moosrivier
Voorkoms
Moosrivier Moopetsi | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Steelpoortrivier |
Oorsprong-hoogte | 690 m |
Koördinate: 24°39′51″S 30°17′0″O / 24.66417°S 30.28333°O |
Die Moosrivier is 'n takrivier van die Steelpoortrivier in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die rivier vloei ooswaarts net suid van die R37. Die Mosesrivier, 'n sytak van die Olifants, word ook soms as die Moosrivier aangedui.
Oorsprong
[wysig | wysig bron]Monding
[wysig | wysig bron]Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Moosrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)