Muhammad Ali Jinnah
Muhammad Ali Jinnah محمد علی جناح | |
Muhammad Ali Jinnah in 1945 | |
1ste Goewerneur-Generaal van Pakistan
| |
Ampstermyn 14 Augustus 1947 – 11 September 1948 | |
Monarg | George VI |
---|---|
Eerste minister | Liaquat Ali Khan |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Khawaja Nazimuddin |
Speaker van die Nasionale Vergadering
| |
Ampstermyn 11 Augustus 1947 – 11 September 1948 | |
Vise | Maulvi Tamizuddin Khan |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Maulvi Tamizuddin Khan |
President van die Grondwetgewende Vergadering van Pakistan
| |
Vise | Liaquat Ali Khan |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Liaquat Ali Khan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Karatsji, Brits-Indië (nou in Pakistan) | 25 Desember 1876
Sterf | 11 September 1948 (op 71) Karatsji, Pakistan |
Politieke party | Indian National Congress (1906–20) All-India Muslim League (1913–47) Muslim League (1947–48) |
Eggenoot/-note | Emibai Jinnah (1892–93) Maryam Jinnah (1918–29) |
Kind(ers) | Dina (met Maryam Jinnah) |
Alma mater | Inns of Court School of Law |
Religie | Islam |
Handtekening |
Muhammad Ali Jinnah (Oerdoe: محمد علی جناح ALA-LC: Muḥammad ʿAlī Jināḥ, gebore Mahomedali Jinnahbhai; 25 Desember 1876 – 11 September 1948) was 'n prokureur, politikus en die stigter van die Islamitiese Republiek van Pakistan. Na die Partisie van Indië het hy as Pakistan se eerste goewerneur-generaal gedien. In Pakistan is hy bekend as Quaid-i-Azam (Oerdoe: قائد اعظم, letterlik: "Groot Leier") en Baba-i-Qaum (Oerdoe: بابائے قوم, letterlik: "Vader van die nasie").
Lewensgeskiedenis
[wysig | wysig bron]Jinnah is op 25 Desember 1876 as Mahomedali Jinnahbhai in 'n Gujarati-sprekende familie in Karatsji gebore. Sy vader se naam was Jinnah Poonja en sy moeder se naam was Mithibai, sy familie het na Sindh van die Kathiwar-gebied van Gujarat gemigreer.
In 1891 het hy na Londen verhuis, hy het regsgeleerdheid aan Lincoln's Inn gestudeer and daar begin hy ook om in die politiek deel te neem.
In 1906 word hy 'n lid van die Indian National Congress, een van die grootste politieke organisasies van Indië wat 'n verenigde Indië ondersteun het. Maar in 1913 besluit hy om 'n lid van die All India Muslim League te word, die politieke organisasie het vir 'n aparte volkstaat vir die Indiese Moslem-bevolking geëis.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Muhammad Ali Jinnah.