Nicoletta Orsomando
Voorkoms
Nicxoletta Orsomando | |
Nicxoletta Orsomando
| |
Geboorte | 11 Januarie 1929 Casapulla, Italië |
---|---|
Sterfte | 21 Augustus 2021 (op 92) |
Nasionaliteit | Italië |
Beroep(e) | Italiaanse televisie-aanbieder en aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicoletta Orsomando (11 Januarie 1929 - 21 Augustus 2021) gebore in Casapulla, Italië, was 'n Italiaanse televisie-aanbieder en aktrise.[1][2]
Sy word die eerste Italiaanse TV-aanbieder op 22 Oktober 1953 en word as die "doyenne" van Italiaanse kontinuïteitsaanbieders beskou.
Rolprente
[wysig | wysig bron]- Piccola posta, reg. Steno (1955) Haarself
- Parenti serpenti, reg. Mario Monicelli (1992) Haarself
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Nicoletta Orsomando in die Internet Rolprent Databasis