Noel Gugliemi
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Noel Gugliemi | |
Geboortenaam | Noel Albert Gugliemi |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Noel Gugliemi (gebore 15 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Training Day (2001), The Fast and the Furious (2001), Street Kings (2008), en Gamer (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Training Day
- 2001: The Fast and the Furious
- 2007: Get Pony Boy
- 2008: Street Kings
- 2008: The Ode
- 2008: Evilution
- 2009: Gamer
- 2010: Cholo Comedy Slam: Stand Up and Lean Back
- 2010: Getting High in the Barrio
- 2012: Kidnapped Souls
- 2013: Typecast
- 2014: Road Kill
- 2014: Pretty Perfect
- 2014: Kill Kapone
- 2014: Collision
- 2016: Fade Away
- 2016: Restored Me
- 2016: Ditch Party
- 2016: The Lincoln
- 2017: Los muertos
- 2017: Pope
- 2017: Charlie Charlie
- 2017: The Fighters Prayer
- 2018: A Boy Called Sailboat
- 2018: The Pizza Joint
- 2018: Lazarus
- 2018: Catalyst
- 2018: Kill Her! Mata La!
- 2018: Fire and Rain
- 2019: Devotion
- 2019: Brother's Keeper
- 2019: Possession Diaries
- 3 Day Notice
- 3 Solitude
- Swackers
- The Story of My Family
- Bleach
- Perceptive Matter
- A Family's Fury
- Muerto Amor
- Bobby Brick
- Cold Blooded
- Specious
- Dirty Money
- The Vigilant 5
- Demon Pride
- High School Bully
- A Psycho's Path
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: Cruzin TV
- 2014: Retail
- 2017: Training Day
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Total Praise
- 2018: Memphis Fire
- Lost in OxyLand
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: Ghetto Rhapsody
- 2004: Party Animalz
- 2005: The Making of 'Seven Mummies'
- 2006: Last Rites
- 2007: Wannabes
- 2009: Red Sands Set Tour with Noel G.
- 2009: Trapped in 5150
- 2010: Hostage: Criminal Implication
- 2015: Furious 7: Race Wars
- 2017: Nicky Jam: El Amante