Oosterwolde
Voorkoms
Oosterwolde Easterwâlde | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 52°59′24″N 6°17′28″O / 52.99°N 6.291°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Ooststellingwerf |
Bevolking | |
• Totaal | 9,874 |
Poskode | 8431 |
Oosterwolde (Wes-Fries: Easterwâlde) is 'n groot dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidoos van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Ooststellingwerf (Wes-Fries: Eaststellingwerf).
Bevolking[wysig | wysig bron]
- 1954 – 3.634
- 1959 – 4.276
- 1964 – 4.936
- 1969 – 6.338
- 1974 – 8.033
- 2006 – 9.836
- 2009 – 9.927
Beeldbepalende geboue[wysig | wysig bron]
-
Kerk van Oosterwolde
-
Hoofbrug in Oosterwolde
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oosterwolde.