Patrick Wymark
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick Wymark | |
Geboortenaam | Patrick Carl Cheeseman |
---|---|
Geboorte | 11 Julie 1926 |
Sterfte | 20 Oktober 1970 (op 44) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Jane Wymark |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick Wymark (11 Julie 1926 – 20 Oktober 1970) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Repulsion (1965), Where Eagles Dare (1968), Witchfinder General (1968), en Battle of Britain (1969).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1965: Repulsion
- 1965: The Secret of Blood Island
- 1965: The Skull
- 1966: The Psychopath
- 1968: Where Eagles Dare
- 1968: Witchfinder General
- 1969: Battle of Britain
- 1969: Journey to the Far Side of the Sun
- 1971: The Blood on Satan's Claw
- 1972: Chelovek s drugoy storony
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1958: The Black Arrow
- 1963: The Plane Makers
- 1964: Towards 2000
- 1965: The Power Game
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: Othello
- 1962: The Cherry Orchard
- 1962: They Hanged My Saintly Billy
- 1962: The Cruel Necessity
- 1963: As You Like It
- 1964: The Other World of Winston Churchill
- 1968: Howerd's Hour
- 1969: Frankie Howerd at the Poco a Poco