Paul Daneman
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Daneman | |
Geboorte | 29 Oktober 1925 |
---|---|
Sterfte | 28 April 2001 (op 75) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Daneman (29 Oktober 1925 – 28 April 2001) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zulu (1964) en Oh! What a Lovely War (1969), en in die televisiereekse Precious Bane (1957) en Corrigan Blake (1962).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: Time Without Pity
- 1961: Clue of the New Pin
- 1961: The Fourth Square
- 1962: Locker Sixty Nine
- 1964: Zulu
- 1969: Oh! What a Lovely War
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: Precious Bane
- 1958: Our Mutual Friend
- 1959: Played Upon a Stage
- 1962: Corrigan Blake
- 1967: Not in Front of the Children
- 1968: Never a Cross Word
- 1969: Plays of Today
- 1972: Spy Trap
- 1981: Partners
- 1981: Stay with Me Till Morning
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: Nothing Is for Ever
- 1959: A Glimpse of the Sea
- 1960: The Professor's Love Story
- 1960: Return to the Sea
- 1962: Traitor's Gate
- 1978: The Spencer Side
- 1986: The Little Match Girl
- 1987: Roman Holiday
- 1988: Tears in the Rain