Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Priscilla Dean (25 November 1896 – 27 Desember 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wicked Darling (1919), Outside the Law (1920), en White Tiger (1923).