Puntjie
Voorkoms
Puntjie | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 34°21′54″S 21°00′22″O / 34.36500°S 21.00611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Swellendam |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Puntjie lê aan die St. Sebastiaanbaai en op die oostelike oewer van die Duivenhoksrivier se mond. Hierdie vakansiedorpie is bekend om sy kapstylhuisies. Dit kan bereik word met ‘n grondpad vanaf Riversdal. Hierdie oord is egter privaateiendom.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Lantern, jaargang 11, no. 1, Julie 1961.