R41 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Provinsiale roete R41 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur GDPV | ||||
Lengte | 65,1 km (40,5 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N14 / R500 wes van Randfontein | |||
R28 in Randfontein R29 in Johannesburg | ||||
Oospunt | R24 in Johannesburg | |||
Ligging | ||||
Stede | Randfontein Roodepoort Johannesburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R41 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika, wat Johannesburg met Randfontein in Gauteng verbind. [1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.