Ramon Bieri
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ramon Bieri | |
Geboortenaam | Ramon Arens Bieri |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ramon Bieri (16 Junie 1929 – 27 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Andromeda Strain (1971), Badlands (1973), en Sorcerer (1977), en in die televisiereeks Magnum, P.I. (1980).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: The Andromeda Strain
- 1973: Badlands
- 1976: Nicole
- 1977: Sorcerer
- 1979: The Frisco Kid
- 1988: Vibes
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: Directions
- 1970: Men at Law
- 1971: Sarge
- 1972: Jigsaw
- 1974: Lucas Tanner
- 1979: Joe's World
- 1980: Magnum, P.I.
- 1981: Bret Maverick
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: Southern Fried
- 1974: It's Good to Be Alive
- 1975: Crossfire
- 1977: A Love Affair: The Eleanor and Lou Gehrig Story
- 1980: A Christmas Without Snow
- 1981: A Matter of Life and Death
- 1987: Juarez