Rich Sommer
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rich Sommer | |
Geboortenaam | Richard Olen Sommer II |
---|---|
Geboorte | 2 Februarie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rich Sommer (gebore 2 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil Wears Prada (2006) en Summer of 84 (2018), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en GLOW (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The Devil Wears Prada
- 2012: Fairhaven
- 2016: Buried Child
- 2018: Summer of 84
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: The Soup
- 2007: Mad Men
- 2013: The Sonnet Project
- 2014: Monkey Love
- 2017: GLOW
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: L'effet Mad men
- 2015: Good Session
- 2017: The Sackett Sisters
- 2017: Jalen Vs. Everybody
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: The Committee Ep 1: Bad Dog
- 2010: The Committee Ep. 2: Butterfly Enclosure