Rooikat (sterrebeeld)
Voorkoms
Rooikat | ||||
Latynse naam | Lynx | |||
Genitief | Lyncis | |||
Afkorting | Lyn | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 8h | |||
Deklinasie | 45º | |||
Grootte | 545 vk. grade (28ste) | |||
Kwadrant | NQ2 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 4 | |||
Helderste ster | Alpha Lyncis ( | |||
Naaste ster | LHS 1963 | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 5 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 42 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Groot Beer, Kameelperd, Koetsier, Tweeling, Kreef, Leeu (hoek), Klein Leeu | ||||
|
Die Rooikat (Latyn: Lynx) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep is. Dit is ’n baie dowwe sterrebeeld waarvan die helderste sterre ’n sigsag-lyn vorm.
Ruimtevoorwerpe
[wysig | wysig bron]Die enigste ster in die konstellasie met ’n naam is Alsciaukat, van die Arabiese woord vir "doring". Dit is ook bekend as 31 Lyncis of
Die sterreswerm NGC 2419, ook bekend as die Intergalaktiese Swerwer, is een van die verstes van die Aarde af. Dit lyk of dit in ’n wentelbaan om die Melkweg is – een omwenteling duur drie miljard jaar.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Ian Ridpath en Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.
- Ferris, Timothy. Seeing in the Dark. 2002. p. 244
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooikat (sterrebeeld).
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia