Savoia-Marchetti SM.79
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Savoia-Marchetti SM.79 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Savoia-Marchetti |
Ontwerp deur | Alessandro Marchetti |
Nooiensvlug | Oktober 1934 |
Status | Uit diens onttrek. |
Hoofgebruiker | Italiaanse Lugmag |
Vervaardig | 1936 - 1945 |
Aantal gebou | 1 240 |
Die Savoia-Marchetti SM.79 is 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in Oktober 1934.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 3 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Piaggo P.XI RC 40 stermotor |
Kraglewering per motor | 1,000 perdekrag |
Vlerkspan | 21,20 m |
Lengte | 16,20 m |
Hoogte | 4,20 m |
Normale opstygmassa | 11,400 kg |
Maks. snelheid | 475 km/h op 4 000 m |
Operasionele hoogte | 8 500 m |
Togafstand | 2 000 km met maks. bomvrag. |
Bewapening | Drie 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengewere en een 7.7 mm Lewis masjiengeweer |
Bomvrag | 1,250 kg in bomlaai |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8