Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Shirley Deane (16 Maart 1913 – 26 April 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Girls' Dormitory (1936), Off to the Races (1937), Hot Water (1937), en Flash Gordon Conquers the Universe (1940).