(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Xi'an - Wikipedia Gaan na inhoud

Xi'an

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sian)
西安しーあん (Xī’ān Shì)
Xi'an

Stadskim
Ligging in die Volksrepubliek China
Ligging van Shenyang

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: 西安しーあん Xi'an
"Wes-Vrede"
Afkorting:
Oppervlakte: 9 983 km²
Bevolking (2000): 8 252 000 Munisipaliteit
Digtheid (2000): 2 289,9/km² Munisipaliteit
BIP (2008):
 - per kapita
CNY 219 billion
CNY 26 259
Hoogte bo seespieël: 405 m
Poskode: 710000-710090
Areakode: +86/29
Nommerplaat-identifikasie : 陕A
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.xa.gov.cn Geargiveer 7 April 2019 op Wayback Machine
Regering
Administratiewe Tipe: Sub-provinsiale stad
CPC Shenyang
Party Sekretaris:
Sun Qingyun
Burgemeester: Chen Baogen

Xi'an (Chinees: 西安しーあん Xī’ān Shì) is 'n stad in China met 'n bevolking van 8 252 000 inwoners en 'n oppervlakte van 9 983 km². Xi'an is 'n sub-provinsiale stad in sentraal-China. Die stad is bekend vir die terrakotta-soldate in die mausoleum van die Chinese keiser Qin Shi Huang.