Sjabloon:IFA

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie


Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
Hierdie sjablooninfo is na ’n subbladsy verskuif om verwarring te voorkom.
Bekyk · Bespreek · Wysig

Hierdie sjabloon omsluit IFA-transkripsies in vierkantige hake ([]) en[1] skakel na die artikel Internasionale Fonetiese Alfabet.

Gebruik


{{IFA|transkripsie}}

Voorbeeld

Die artikel Þing bevat byvoorbeeld die IFA-transkripsie θしーた van die uitspraak van Þing. Deur {{IFA|θしーたiŋ}} in die artikel te voeg, word die transkripsie as θしーた vertoon.

Notas

  1. Die sjabloon word tans gebruik om foneties sowel as fonemiese transkripsies se style aan te pas. Daar moet dus vir hierdie tweeledige behoeftes voorsiening gemaak word.