Sjabloon:Sandput ander
Voorkoms
![Dokumentasie-ikoon](https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/43/Test_Template_Info-Icon_-_Version_%282%29.svg/50px-Test_Template_Info-Icon_-_Version_%282%29.svg.png)
Gebruik[wysig bron]
Hierdie sjabloon kan gebruik word op sjabloondokumentasieblaaie om te verseker dat 'n gegewe sandput nie die hoofsjabloon se kategorieë bywerk nie.
Die sjabloon het twee naamlose parameters, |1=
en |2=
. Plaas die sjabloon na aan die onderkant van 'n /doc-blad waar die kategorieë gewoonlik geplaas word as volg:
<includeonly>{{Sandput ander|| <!-- Kategorieë onder hierdie reël asseblief; interwiki's by Wikidata --> [[Kategorie:(eerste kategorie)]] [[Kategorie:(tweede kategorie)]] (meer kategorieë indien nodig) }}</includeonly>
- Gebruik van die eerste naamlose parameter (twee pyptekens saam,
||
, aan die einde van die eerste reël van kode hierbo) beteken eintlik|1=(doen niks)
en sal die sandput nie toelaat om kategorieë by die lys te voeg nie. - Neem kennis dat die sjabloonsluithaakies (
}}
) net voor die |2=(kategoriekommentaar en kategorieë). Uitgeskryf kan dit as volg vertoon:
<includeonly>{{sandbox other|1=<!-- hou die sandput weg van kategorieë -->|2= <!-- Kategorieë onder hierdie reël asseblief; interwiki's by Wikidata --> [[Kategorie:(eerste kategorie)]] [[Kategorie:(tweede kategorie)]] (meer kategorieë indien nodig) }}</includeonly>
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Sandput ander/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |